Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sabuti HL902

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Sabuti 115, Simbiti Eco Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 390 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Sabuti HL902 is 'n bekoorlike woonstel met 'n see-uitsig op die Simbiti Eco Estate en is ideaal vir 'n familie of 'n groep vriende.

Die woonstel bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste 3 slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en daar i s'n koningingrootte-bed in die vierde slaapkamer. Daar is 2 slaapkamers met 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort of slegs 'n stort. Gaste in die oorblywende 2 slaapkamers deel die derde badkamer met 'n bad en 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, lugbraaier, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste en knus sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n beskutte stoep met oorgenoeg sitplek, braaigeriewe en 'n Jacuzzi. Daar is ook 'n klein kroegarea.

Die landgoed het geriewe soos 4 gemeenskapsentrums met swembaddens, 'n rugbyveld, putt-putt-baan, piekniekareas, braaigeriewe, stap- en motorfietsroetes en 'n oorvloed wild. Daar is ook 'n ekskusiewe 18 putjie-gholfbaan wat deur Peter Matkovich ontwerp is en die Sambiti Country Club met 'n kroeg, sitarea, gratis WiFi, Fig Tree Restaurant en 'n speelarea vir kinders.

Slaapplek

’n Bespreking by Sabuti HL902 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Ballito.net Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 35

Jaar gelys 8

Ligging

  • Sabuti 115, Simbiti Eco Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 390
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 390
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Sabuti 115, Simbiti Eco Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85e8ee95756be488a4287660a6f062ed4de86281b9f655899daef9b160fdb6a9e76d51b1a3f56397ce76ef019a3882a6d1f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 390 per nag (plek vir 8) 115 Sabuti Simbithi Eco Estate 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-17:00 09:00 -29.520012422453 31.224242421095
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem