Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sacred Mountain B&B or Self-Catering

Selfsorg
Luukse Vine-selfsorgkothuis
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Vine Cottage het 2 slaapkamers en is in 'n private en rustige omgewing en groen tuin geleë vanwaar jy die perde in die weikamp anderkant die draad kan hoor baljaar. Die kothuis het 'n sentrale oopplan-leefruimte met en suite-slaapkamers aan weerskante. Vine Cottage het gemaklike slaapplek vir 4 gaste, privaat van mekaar, en die luukse slaapbank bied aan nog 2 gaste 'n gemaklike nagrus. Die kothuis bied dus slaapplek vir tussen 4 en 6 mense.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelslaapbank
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelslaapbank
Koninggrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B. Selfsorgtariewe is op versoek beskikbaar. Kinders tussen 0 en 2 bly gratis. Kinders tussen 3 en 10: 50% van die deeltarief.

Huisreëls

Wil jy jou kuiertjie hier by Sacred Mountain Lodge ekstra spesiaal maak? Oorweeg gerus die volgende ekstra's (Let wel daarop dat jy vooraf hiervoor moet bespreek om beskikbaarheid te verseker):

- 'n Uurlange Jacuzzi-sessie met romantiese kerslig (R1000) en 'n bottel vonkelwyn en aarbeie om dit af te rond (R280).
- Bederf jouself met 'n luukse behandeling in ons gesondheidspa. Doen asseblief navraag vir 'n lys van ons terapieë.
- Heerlike pieknieks (spyskaarte is op versoek beskikbaar).
- Kersligetes in jou kothuis (spyskaarte is op versoek beskikbaar).
- 'n 8 km lange perdrit op die strand teen sonsondergang (vanaf R550 per persoon).
- Rose in 'n vaas en roosblare op die vloer met aankoms (R450).

Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 10 betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Squirrel-kothuis
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Squirrel Lodge is apart van die ander kothuise en suites geleë, voor die lodge, en bied algehele privaatheid en rustigheid. Dit het sy eie patio onder die bome met 'n klein tuinbed, dubbelslaapkamer met 'n ruim en suite-badkamer, DStv, mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

B&B-tariewe

Huisreëls

Wil jy jou kuiertjie hier by Sacred Mountain Lodge ekstra spesiaal maak? Oorweeg gerus die volgende ekstra's (Let wel daarop dat jy vooraf hiervoor moet bespreek om beskikbaarheid te verseker):

- 'n Uurlange Jacuzzi-sessie met romantiese kerslig (R1000) en 'n bottel vonkelwyn en aarbeie om dit af te rond (R280).
- Bederf jouself met 'n luukse behandeling in ons gesondheidspa. Doen asseblief navraag vir 'n lys van ons terapieë.
- Heerlike pieknieks (spyskaarte is op versoek beskikbaar).
- Kersligetes in jou kothuis (spyskaarte is op versoek beskikbaar).
- 'n 8 km lange perdrit op die strand teen sonsondergang (vanaf R550 per persoon).
- Rose in 'n vaas en roosblare op die vloer met aankoms (R450).

Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 10 betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Acorn-kothuis
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Acorn Cottage is 'n lieflike en gesellige kothuis langs Oak Tree Cottage onder die 100 jaar oue eike met 'n uitsig oor die rustige, woudagtige tuin. Acorn se meubels verteenwoordig ook die atmosfeer van 'n vervloë era. Dit het 'n koningingrootte-slaapkamer, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n aparte sitkamer met 'n luukse slaapbank en DStv, en 'n nuut toegeruste selfsorgkombuis.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B. Selfsorgtariewe is op versoek beskikbaar. Kinders tussen 0 en 2 bly gratis. Kinders tussen 3 en 10: 50% van die deeltarief.

Huisreëls

Wil jy jou kuiertjie hier by Sacred Mountain Lodge ekstra spesiaal maak? Oorweeg gerus die volgende ekstra's (Let wel daarop dat jy vooraf hiervoor moet bespreek om beskikbaarheid te verseker):

- 'n Uurlange Jacuzzi-sessie met romantiese kerslig (R1000) en 'n bottel vonkelwyn en aarbeie om dit af te rond (R280).
- Bederf jouself met 'n luukse behandeling in ons gesondheidspa. Doen asseblief navraag vir 'n lys van ons terapieë.
- Heerlike pieknieks (spyskaarte is op versoek beskikbaar).
- Kersligetes in jou kothuis (spyskaarte is op versoek beskikbaar).
- 'n 8 km lange perdrit op die strand teen sonsondergang (vanaf R550 per persoon).
- Rose in 'n vaas en roosblare op die vloer met aankoms (R450).

Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 10 betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Clydesdale-suite
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Ruim en luuks is die eerste woorde wat vorendag kom wanneer jy by Clydesdale instap. Dis in 'n deel van die hoofhuis en het 'n heeltemal private ingang. Dit het houtvloere, kandelare, suede-gordyne en 'n luukse volledige badkamer met 'n groot bad en glasstort, koningingrootte-slaapkamer, oopplan-sitkamer met DStv en 'n klein eettafel vir 4 en 'n aparte ten volle toegeruste kombuisie. 'n Luukse dubbelslaapbank is beskikbaar met gemaklike slaapplek vir nog 2 gaste.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
Prys sluit in

B&B. Selfsorgtariewe is op versoek beskikbaar. Kinders tussen 0 en 2 bly gratis. Kinders tussen 3 en 10: 50% van die deeltarief.

Huisreëls

Wil jy jou kuiertjie hier by Sacred Mountain Lodge ekstra spesiaal maak? Oorweeg gerus die volgende ekstra's (Let wel daarop dat jy vooraf hiervoor moet bespreek om beskikbaarheid te verseker):

- 'n Uurlange Jacuzzi-sessie met romantiese kerslig (R1000) en 'n bottel vonkelwyn en aarbeie om dit af te rond (R280).
- Bederf jouself met 'n luukse behandeling in ons gesondheidspa. Doen asseblief navraag vir 'n lys van ons terapieë.
- Heerlike pieknieks (spyskaarte is op versoek beskikbaar).
- Kersligetes in jou kothuis (spyskaarte is op versoek beskikbaar).
- 'n 8 km lange perdrit op die strand teen sonsondergang (vanaf R550 per persoon).
- Rose in 'n vaas en roosblare op die vloer met aankoms (R450).

Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 10 betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Oak Tree-kothuis
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Oak Tree Cottage is 'n wonderlike, unieke kothuis onder die 100 jaar oue eikebome met uitsig oor 'n rustige beboste tuin. Dis die gunsteling onder romantiese paartjies en het meubels van Oregon-dennehout. Dit bied 'n en suite-slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, ekstra groot stort en 'n heerlike sitkamer met DStv en 'n lieflike gesellige houtkaggel. Daar is ook 'n aparte, ten volle toegeruste kombuisie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B. Selfsorgtariewe is op versoek beskikbaar. Kinders tussen 0 en 2 bly gratis. Kinders tussen 3 en 10: 50% van die deeltarief.

Huisreëls

Wil jy jou kuiertjie hier by Sacred Mountain Lodge ekstra spesiaal maak? Oorweeg gerus die volgende ekstra's (Let wel daarop dat jy vooraf hiervoor moet bespreek om beskikbaarheid te verseker):

- 'n Uurlange Jacuzzi-sessie met romantiese kerslig (R1000) en 'n bottel vonkelwyn en aarbeie om dit af te rond (R280).
- Bederf jouself met 'n luukse behandeling in ons gesondheidspa. Doen asseblief navraag vir 'n lys van ons terapieë.
- Heerlike pieknieks (spyskaarte is op versoek beskikbaar).
- Kersligetes in jou kothuis (spyskaarte is op versoek beskikbaar).
- 'n 8 km lange perdrit op die strand teen sonsondergang (vanaf R550 per persoon).
- Rose in 'n vaas en roosblare op die vloer met aankoms (R450).

Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 10 betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Willow-suite
Vanaf
Vanaf R3 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie private suite uit 'n feëverhaal se vensterdeure maak oop op ons pragtige swembadpatio met sy dak van bougainvillea. Dit is met kothuismeubels ingerig en sy koniningrootte-bed het sagte lakens van suiwer katoen. Daar is ook 'n heerlike, romantiese houtkaggel, volledige DStv, en suite-badkamer met groot bad en stort en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Leeshoekie met kussings in die vensterbank voltooi die prentjie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kaggel
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B. Kinders tussen 0 en 2 bly gratis. Kinders tussen 3 en 10: 50% van die deeltarief. Nie 'n selfsorg-eenheid nie

Huisreëls

Wil jy jou kuiertjie hier by Sacred Mountain Lodge ekstra spesiaal maak? Oorweeg gerus die volgende ekstra's (Let wel daarop dat jy vooraf hiervoor moet bespreek om beskikbaarheid te verseker):

- 'n Uurlange Jacuzzi-sessie met romantiese kerslig (R1000) en 'n bottel vonkelwyn en aarbeie om dit af te rond (R280).
- Bederf jouself met 'n luukse behandeling in ons gesondheidspa. Doen asseblief navraag vir 'n lys van ons terapieë.
- Heerlike pieknieks (spyskaarte is op versoek beskikbaar).
- Kersligetes in jou kothuis (spyskaarte is op versoek beskikbaar).
- 'n 8 km lange perdrit op die strand teen sonsondergang (vanaf R550 per persoon).
- Rose in 'n vaas en roosblare op die vloer met aankoms (R450).

Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 10 betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Rose-suite
Vanaf
Vanaf R3 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

In die eksklusiewe en private Rose-suite kan jy tussen suiwer katoenlakens wakker word, omring deur die stilte van 'n pragtige, lowerryke tuin wat jy deur die vensterdeure kan bewonder. Dié luukse suite het 2 slaapkamers. 1 van hulle is en suite en het 'n koningingrootte-bed met 'n groot platskerm-TV met volledige DStv. Daar is ook 'n TV in die tweede slaapkamer. Die suite het 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Lê in die bed en bak in die middagson met 'n goeie boek. Ideaal vir 2 volwassenes met kinders of met vriende wat deel.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

B&B. Kinders tussen 0 en 2 bly gratis. Kinders tussen 3 en 10: 50% van die deeltarief.

Huisreëls

Wil jy jou kuiertjie hier by Sacred Mountain Lodge ekstra spesiaal maak? Oorweeg gerus die volgende ekstra's (Let wel daarop dat jy vooraf hiervoor moet bespreek om beskikbaarheid te verseker):

- 'n Uurlange Jacuzzi-sessie met romantiese kerslig (R1000) en 'n bottel vonkelwyn en aarbeie om dit af te rond (R280).
- Bederf jouself met 'n luukse behandeling in ons gesondheidspa. Doen asseblief navraag vir 'n lys van ons terapieë.
- Heerlike pieknieks (spyskaarte is op versoek beskikbaar).
- Kersligetes in jou kothuis (spyskaarte is op versoek beskikbaar).
- 'n 8 km lange perdrit op die strand teen sonsondergang (vanaf R550 per persoon).
- Rose in 'n vaas en roosblare op die vloer met aankoms (R450).

Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 10 betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Avondrustlaan 9, Noordhoek, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60503885e2b29a3e7125b1b2a7af4af23adf9d3e0ca2ab83f9c7bdcffebf15cbdf75485f6dce4080ced39cea6c81d29b2304?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 6 Avondrust Lane Noordhoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.10137540679 18.373118340969
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem