Marlothpark Akkommodasie by Sadadu | LekkeSlaap
+15

Sadadu

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Luiperdstraat 3810, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R970 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sadadu bied selfsorgverblyf in Marlothpark, 'n natuurreservaatpark wat grens aan die Krugerwildtuin. Marloth Park is 1 uur se ry van Nelspruit en net 15 minute vanaf die Krokodilbrughek na die Krugerwildtuin.

Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers op die grond verdieping. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die en suite-badkamers het elk 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer is 'n solderkamer op die boonste verdieping en het 2 enkelbeddens.

Die eenheid het 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, ketel en broodrooster toegerus. Die huis het DStv en WiFi. Daar is ook 'n buitebraai-area met sitplek en 'n gefiltreerde plonspoel.

Sadadu is die ideale basis om die omliggende area te verken of om net te ontspan en die natuur te geniet. Gaste kan op die stoep ontspan, braai of wild sien, soos sebras, wildebeeste en kudu's wat vrylik in die park rondbeweeg en gereeld die huis besoek. Dit is ook 'n voëlkyker-paradys met meer as 350 spesies.

Slaapplek

’n Bespreking by Sadadu sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed Kinderbedjie
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbedjie
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Luiperdstraat 3810, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R970
per nag (plek vir 6)
Vanaf R970
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Luiperdstraat 3810, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAR2iitKir1iiYqMS7fiolMq9oj6AupgjNtx7PPHHYmoEktYp5pq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R970  per nag (plek vir 6) 3810 Luiperd Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.35037 31.79659
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za