LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Safari 21 | LekkeSlaap
+13

Safari 21

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peter Place 1, Safari 21, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Safari 21 is 'n selfsorgwoonstel in Southbroom, aan die suidkus van KwaZulu-Natal, en spog met ongerepte strande met 2 getypoele en 'n hoë gegradueerde gholfbaan. Natuurskoon voetslaanroetes en ander besienswaardighede is daar naby.

Dié woonstel het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede en derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Linne word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskassie, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware. Daar is 'n ontbyttoonbank met sitplek. Die eetarea het sitplek vir 4 en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die die met DStv-kanale.

Die leefarea lei na 'n lieflike balkon met buitemeubels en ingeboude braaigeriewe. Die stoep bied 'n uitsig oor die see. Die kompleks is veilig en daar is 'n opsigter op die perseel. 'n Toesluit-motorhuis is vir jou voertuig beskikbaar. Skoonmaak- en wasgoeddienste is beskikbaar teen ekstra koste.

Slaapplek

’n Bespreking by Safari 21 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Peter Place 1, Safari 21, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (plek vir 6)
Vanaf R900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peter Place 1, Safari 21, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPnDYYkyTUaUkONXFgMyuocGWg4pYPIQx3IDoOAVCmaou8DOZmq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 6) 1 Peter Place Safari 21 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.914038168642 30.328373167959
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!