Safari Apartment Southbroom

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Safari Apartment Southbroom is in die stil en rustige woonbuurt, Southbroom, geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel teen die see en na aan die strand.

Die ruim woonstel is op die tweede verdieping en het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en stapeldeure wat lei na die patio. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die leefarea het 2 slaapbanke, 'n TV met DStv en lei na 'n stoep met 'n gasbraai en etenstafel vir 8. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien, 'n tuimeldroër, 'n oond en 'n stoof, 'n mikrogolfoond, ketel en broodrooster.

Jy het ook toegang tot 'n toesluitmotorhuis en daar is ekstra parkeerplek op die eiendom beskikbaar. Die kompleks het 'n voltydse opsigter en elektriese heinings rondom die woonstelblok en die tuine.

Die woonstel is gerieflik geleë, na aan die plaaslike restaurante, winkels, die Southbroom Gholfbaan en 'n getypoel met badkamers wat mooi onderhou word. Die Margate Lughawe is slegs sowat 20 minute van ons af.

Slaapplek

'n Bespreking by Safari Apartment Southbroom sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Safari Apartment Southbroom gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R890 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za