LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Safari Moon Luxury Bush Lodge | LekkeSlaap
+66

Safari Moon Luxury Bush Lodge

Lodge
Winteraanbod 45% af

Kry 45% af. Geldig vir verblyf vanaf 15 Jun 2022 tot 21 Jul 2022 gemaak.

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kierie Klapper-straat 372, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R5 600 R3 080 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Safari Moon Luxury Bush Lodge bied 'n onvergeetlike, luukse bos-ervaring in die Groter Krugerwildtuin naby Hoedspruit. Hier sal gaste die perfekte wildervaring beleef.

Verblyf is beskikbaar in 6 gastesuites wat slaapplek aan 2 volwassenes bied. Elke kamer is individueel versier en het lugversorging, 'n en suite-badkamer met geriewe, 'n haardroër, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi word ook voorsien. Safari Moon Luxury Bush Lodge het veilige parkeerplek, 'n swembad, boma en 'n kroeg.

By dié lodge kan gaste hul safari 'n pasgemaakte affêre maak en daar is spesiale geleenthede om die Groot 5 te sien, soos vanuit 'n warmlugballon, 'n boot op die Blyderivier, masserings op die perseel of toere van die Laeveld vanaf God's Window. Daar is selfs wildritte per mikrovliegtuig.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Safari Moon Luxury Bush Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Kierie Klapper-straat 372, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Safari Moon Luxury Bush Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 600
R5 600 R3 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf R5 600
R5 600 R3 080
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kierie Klapper-straat 372, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b7bbd450803ed5118d33793faf60336f5859e1e6d8096869c48da2e1f1bae02c90ff78ada16ace7ce8f134de6f3b618a015?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 600, nou Vanaf R3 080  per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 372 Kierie Klapper Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.353307 30.969921
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem