Melville Akkommodasie by Saffron Gastehuis | LekkeSlaap
+25
+25

Saffron Gastehuis

Gastehuis
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 16 7th Straat, , Johannesburg, 2109, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Die Saffron gastehuis is in 7de Straat, die hart van die modieuse Melville, naby Johannesburg se SSB, die SAUK, Media 24, Wits, die Universitiet van Johannesburg, Milparkhospitaal en Capitol hill en Melrose Arch gelee. Melville is ook naby die stadions Coca Colapark, ABSA, Wanderers en Soccer City. Nabygelee woongebiede is Rosebank, Parkhurst en Greenside. Minute weg is die Johannesburgse buiteklub, Houghton gholfbaan en Kyalami.

Melville is 'n besonderse ou voorstad van Johannesburg met 'n 'ander' atmosfeer en vibrerende energie wat vanaf 7de Straat deursyfer want daar is 'n groot mengsel van eksentrieke, unieke en eiesoortige winkeltjies. Daar is 'n groot aantal kroee en drinkplekke, fantastiese eetplekke, kunsgalerye en 'n inligtingsentrum. Melville is 'n fantastiese plek vir 'n reisiger sonder vervoer want alles is maklik binne loopafstand bereikbaar. Die SAUK 2 se sepie '7de Laan' is effens op die lewens en karakters van 7de Straat van die 'ou' Melville gebaseer. Melville is baie gewild by vreemdelinge, kunstenaars, joernaliste, akteure en beroemdhede - wat almal deel uitmaak en bydra tot die verbasende energie wat hierdie dorp en erfenisplek so uniek maak. Melville is eksentries, ouwerelds en NOOIT vervelig nie.

Die Saffron gastehuis is reg op 7de Straat gelee en is binne loopafstand van restaurante, galerye, kafees, winkels en gewilde nagplekke. Melville is een van die weinige gebiede van die noordelike voorstede wat kafees, restaurante en winkel het wat eerder op die straat as binne toegeboude inkopiesentrums is. Van hier af kan 'n mens reguit
op die woelige 7de Straat uitstap.

Toere na Soweto, apartheidmuseums, en die "Cradle of Humankind'('n werelderfenis-terrein), die wereld van bier, Leeu- en renosterparke, ens. kan gereel word. Saffron Gastehuis is slegs 90 minute weg van Sun City. Staptoere na die nabygelee Melville se Koppies ('n argeologiese terrein met rollende grasheuwels en uitsigte oor die stad) kan ook gereel word.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Nagportier
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Saffron Gastehuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • 16 7th Straat, , Johannesburg, 2109, Gauteng
  • Gaste dink Saffron Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 16 7th Straat, , Johannesburg, 2109, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc2YzA4OWQxLTkyZWItNGIzMy1iNjM3LTY2MWZiNjZjZjFiNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 16 7th Street Melville 2109 Gauteng 086 999 0018 14:00-00:00 11:00 -26.175236018879 28.009085655212
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za