Safi Holiday Apartment 3
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Balfour-weg 11, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R980 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Safi Holiday Apartment 3 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstelgebou in Vincent. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat graag Oos-Londen wil verken.
Die woonstel bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n ruim slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en genoeg kasspasie vir gaste se bagasie. Die badkamer het 'n stort en wasbak en daar is 'n aparte toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea het lugversorging en beskik oor 'n aparte kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n enkelslaapbank en 'n TV met Netflix en sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die toegeboude sonkamer het 'n tafel en stoele wat die ideale plek is vir 'n oggendkoffie of waar gaste maaltye saam kan nuttig. Veilige parkeerplek is reg voor die eenheid beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Safi Holiday Apartment 3 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.4/5
Pauline Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 1
Jare op LekkeSlaap 2
Ligging
- Balfour-weg 11, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Selborne Oos-Londen Oos-Kaap
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Balfour-weg 11, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom