Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Safi Suites and Conference Centre

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nelson Mandela-rylaan 91, Mthatha, 5100, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R790 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Safi Suites and Conference Centre bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in die hartjie van Mthatha. Dit is die ideale basis vir gaste wat die dorp se geriewe en besienswaardighede wil verken.

Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorgeenhede en 3 gastekamers. Die eerste selfsorgeenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die tweede selfsorgeenheid bied slaapplek aan 3 gaste. Die 3 gastekamers het elk slaapplek vir 2 of 3 gaste. Elke eenheid het of 'n koningingrootte-bed of enkelbeddens. Elke eenheid het ook 'n privaat badkamer met 'n stort.

Elke selfsorgeenheid het 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoeltjies. Die gastekamers het elkeen 'n waaier, strykyster en strykplank en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke eenheid het gratis WiFi en 'n TV met Netflix en die volle DStv-pakket.

Veilige parkeerplek is op die perseel en agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar. Gemeenskaplike braaigeriewe is beskikbaar en wasgoeddienste is beskikbaar teen ekstra koste.

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Safi Suites and Conference Centre
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Pauline Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 12

Ligging

  • Nelson Mandela-rylaan 91, Mthatha, 5100, Oos-Kaap
  • Gaste dink Safi Suites and Conference Centre het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Mthatha Mthatha Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nelson Mandela-rylaan 91, Mthatha, 5100, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62c8efcd121b17ea7f1dd5f72930835945a9c7b45bff148710b2993b7ad2603e1ce5ceb91b62eca79d036e221d9f99ff1fdb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 91 Nelson Mandela Drive Mthatha 5100 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.593085 28.776706
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem