Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Sage and Bush Baby Cottages

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Veronica-weg 650, Montana, Pretoria, 0151, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Sage and Bush Baby Cottages is privaat selfsorgkothuise op die eienaar se perseel in Montana, Pretoria. Dit is naby Wonderboom Lughawe en Montana Hospitaal.

Die Sage-kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n TV, sowel as 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Etenstafel met 2 stoele is ook in die kombuis en gaste kan hul maaltye daar nuttig.

Die Bush Baby bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed. Die sitarea het 'n slaapbank vir 2 kinders. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus.'n Etenstafel is ook in die kombuis en gaste kan hul maaltye daar nuttig. Daar is 'n stoep met braaigeriewe.

Gaste kan die mooi uitsig oor die tuin geniet of die braaigeriewe gebruik.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir The Sage and Bush Baby Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 1

Ligging

  • Veronica-weg 650, Montana, Pretoria, 0151, Gauteng
  • Gaste dink The Sage and Bush Baby Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Veronica-weg 650, Montana, Pretoria, 0151, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc996900ea13020f755ee706e8c68f977624f4527b9c0fdd440ead32d626e73dbb3ce179cb1398155dc95947020796fc6d2ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 650 Veronica Road Montana 0151 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.663932015539 28.238546894976
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem