+30

Sage Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10A Corner of Rowallan and Rothsay Road, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 250 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Sage Cottage is 'n bekoorlike, privaat selfsorgkothuis in West Beach, Kaapstad. Die kothuis is gerieflik naby die strand en verskeie restaurante geleë. Dit beskik oor 'n privaat omheinde tuin met 'n houtvuur-bubbelbad tussen die bome, wat gaste 'n afgesonderde en rustige toevlugsoord bied, weg van die stad se gewoel. Die borrelbad kan ook as 'n plonspoel gebruik word.

Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer wat 'n stort, toilet en wasbak insluit. Kwaliteit linne, badhanddoeke en handdoeke vir die borrelbad word voorsien.

Daar is ook 'n opvoukampbed vir 'n kind. Gaste word gevra om die bestuurder vooraf in kennis te stel indien 'n kind hulle gaan vergesel sodat ekstra beddegoed en handdoeke gereël kan word.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, lugbraaier, skottelgoedwasser, Nespresso-koffiemasjien, 7 liter drinkwater, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die leefarea is ingerig met 'n gemaklike rusbank, 'n kaggel en 'n slim-TV, terwyl die eetarea sitplek vir 2 bied. Vinnige gratis WiFi is beskikbaar. Die kothuis het ook 'n lugversorger en 'n hangmat buite in die tuin. Dit gebruik boorgatwater, en gaste word aangeraai om ekstra drinkwater saam te bring in geval van kragonderbrekings.

Verwelkomingspakkies word voorsien en parkeerplek is beskikbaar vir 2 voertuie in 'n aangewese area wat deur sekuriteitskameras gemonitor word.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Leefarea

1

1 x Kindermatras vir 1

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Zonika S
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Ons het baie lekker gebly. Ons was daar vir ons wittebrood en hulle het soveel moeite gedoen vir dit. Die plekkie het alles wat jy nodig h...
Sien meer
Nov 2025
Hendrik B
Saam met lewensmaat
5.0
Van die eerste instap met sagte beligting, rustige musiek en 'n Franse broodjie. Die verblyf was fantasties en die dekor en attention to detail is uit...
Sien meer
Aug 2025
Shakiel L
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect getaway. It was a wonderful weekend away, relaxing and a fantastic vibe. Would love to come back shortly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Albert V
Saam met lewensmaat
5.0
Die wegbreek wat elke paartjie nodig het. Pragtige plekkie met baie persoonlikheid. Ons kon nie genoeg kry van die warm bad en die stylering van die s...
Sien meer
Jul 2024
Kylie J
Saam met lewensmaat
4.8
Perfect for a couple's getaway. Beautiful place. Very cosy and comfortable. I would definitely go again. I would definitely recommend i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 10A Corner of Rowallan and Rothsay Road, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sage Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 250
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 2 250
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10A Corner of Rowallan and Rothsay Road, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8aa0ba1cc3da0dc5005a8edd0406ac70dc1c8b1511866dc333fc8af1bf063ab5169e59b948de494d59a803bb548f9cd1a5bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 3) 6 5 1 5 10A Corner of Rowallan and Rothsay Road Cape Town 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.810076125686 18.479795631877

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang