Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet South East-weg 34, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 500 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Sage is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis in 'n rustige omgewing met skilderagtige uitsigte oor die Langeberge in Montagu.

Die eiendom kan tot 6 gaste in drie en suite-slaapkamers akkommodeer. Die hoof- en tweede slaapkamers is ingerig met koningingrootte-beddens en het en suite-badkamers met óf 'n stort óf 'n stort en bad. Albei hierdie slaapkamers maak oop op hul eie patio, wat 'n plek bied vir gaste om te ontspan en die berguitsigte te geniet of die buitestorte te gebruik. Die derde slaapkamer beskik oor 2 driekwartbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. WiFi is beskikbaar vir gaste.

Die oopplan-leefarea bied gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n etenstafel. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, broodrooster, wasmasjien, lugbraaier, skottelgoedwasser en koffie- en teemaakgeriewe. Van die leefarea af lei 'n onthaalkamer met gemaklike sitplek en ingeboude braaigeriewe. Gaste kan buite gebruik maak van 'n swembad met ligstoele vir ontspanning of die binnehoftuin met uitsigte oor Aasvoëlkransberg en Bloupunt geniet. Die eiendom word beveilig deur 'n alarmstelsel en het 'n omskakelaar geïnstalleer vir beurtkrag. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar.

Sage se gerieflike ligging stel gaste in staat om plaaslike restaurante en nabygeleë besienswaardighede te verken, wat 'n gerieflike en praktiese keuse bied vir hul verblyf in Montagu.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Marene V
5.0
Sage is keurig ingerig en baie goed geleë! Ons het heerlik gebly en kan die venue beslis aanbeveel.
Apr 2024
Amanda N
Saam met lewensmaat
5.0
Fabulous and very relaxing. The house was fantastic with such attention to detail.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Marcel D
Saam met lewensmaat
5.0
Uitgerus. Ons het verskriklik lekker gebly, die huis was pragtig en skoon. Daar was niks wat ons aan kon dink wat nog nodig was nie. Rustige atmosfeer...
Sien meer
Jan 2024
Tamara B
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig. Pruagtige huis en mooiste uitzig. Vriendelike diens en uit hul pad vir ons gegaan. Beveel vir seker hierdie plek aan.
Des 2023
Anna L
Saam met lewensmaat
4.8
Prentjie mooi huis, alles wat jy nodig het en meer. Ongelooflike uitsig op die berg. Prentjie mooi huis in 'n prentjie mooi area in Montagu, met 'n on...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Louise Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Piet South East-weg 34, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet South East-weg 34, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9eb0870f4a0b07aedce28fc2eada72b457da95d11fef75ea7f75d492c9773f91849c64da0b03a0b3a6496ff2ce9a6d2b775?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag, vir 6 mense 5 5 1 5 34 Piet South East road Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.787365410182 20.106562315939

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang