Saints at Sea

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 15% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Pensioenaris-aanbod

Kry 10% af. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Bring jou eie Nespresso-kapsules, skottelgoedwasser-tablette en strandhanddoeke. Wees bedag op bure; geen harde musiek, partytjies of funksies nie. Was en pak asseblief skottelgoed weg voor vertrek. Troeteldiere: Maksimum 2 goedgemanierde troeteldiere word toegelaat met vooraf goedkeuring. Troeteldiere word nie op meubels of beddens toegelaat nie – bring hul eie beddegoed en bakke. Hou troeteldiere buite aan leibande en maak skoon agter hulle.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Weste Street, Dwarskerbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ee4eea0dd1ab4d777a5576082043b73d25fde855c242afaac2ee60d9823e95eeb185a792c49cdab9f552c33a8f3ce5013aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense 6 5 1 5 6 Weste Street Dwarskerbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.687449531976 18.241401788955
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang