LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Saints View 401 | LekkeSlaap
+23

Saints View 401

2 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 18 Des 2020 tot 31 Des 2020.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: H/v Collinstraat en Stafford-weg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Saints View 401 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Saints View-oord, 'n nuwe beurtontwikkeling in die hartjie van Hibiskuskus in KwaZulu-Natal geleë. Saints View is loopafstand vanaf die bekende hoofstrand van Uvongo en die skilderagtige strandmeer. Die meeste van die eenhede het pragtige see-uitsigte.

Die woonstel bied slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefkamer. Die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea.

Die kombuis is volledig toegerus, die sitkamer het lugversorging wat met koopkrag werk en 'n TV met sekere DStv-kanale en die sitkamer en hoofslaapkamer lei na die groot balkon met ingeboude braaigeriewe.

Die luukse oord bied 'n 18 put-minigholfbaan, klimraam en 'n pragtige swembad. Veilige kelderparkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Kom en geniet ons welbekende Water World in die Wildekusson, Mac Bananas 5 km voor Port Edward, Lake Eiland en ons plaaslike bootritte op die see.

Slaapplek

’n Bespreking by Saints View 401 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 2
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 2 resensies vir Saints View 401
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • H/v Collinstraat en Stafford-weg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Saints View 401 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: H/v Collinstraat en Stafford-weg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdjNTE2YTE3LWUwYWEtNDYxZS1iYWQ5LWFiNzNmNWMwM2QzNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 450  per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Corner of Collin Street and Stafford Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 08:00 -30.832177 30.398522
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!