Saints View 405

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Saints View 405 is 'n selfsorgwoonstel in die nuut ontwikkelde en veilige Saints View Tyddeel-oord in die hartjie van Hibiskuskus, KwaZulu-Natal. Saints View is loopafstand vanaf die bekende hoofstrand van Uvongo en die skilderagtige strandmeer. Die meeste van die eenhede bied pragtige see-uitsigte.

Die woonstel bied slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders, en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefkamer. Die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea.

Die kombuis is volledig toegerus, die sitkamer het lugversorging wat met koopkrag werk en 'n TV met sekere DStv-kanale, en die sitkamer en hoofslaapkamer lei na die groot balkon met ingeboude braaigeriewe.

Die luukse oord bied 'n 18 put-minigholfbaan, klimraam en 'n pragtige swembad. Veilige parkeerplek is in die kelder, op die perseel beskikbaar.

Kom besoek die bekende Water World in Wild Coast Sun, Mac Bananas 5 km voor Port Edward en Lake Eland. Jy kan ook bootvaarte op die see geniet!

Slaapplek

'n Bespreking by Saints View 405 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 kinders
1 x Kinderbank vir 2

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Aandete
  •  Middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Saints View 405 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za