Saints View 406

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Saints View 406 is 'n selfsorgwoonstel wat in die nuwe Saints View tyddeelontwikkeling in die hartjie van die Hibiskuskus in KwaZulu-Natal geleë is. Saints View is stapafstand vanaf Uvongo se gewilde hoofstrand met sy prentjiemooi strandmeer. Die meeste van die eenhede bied pragtige see-uitsigte.

Saints View 406 het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders, en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitkamer.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg. Die sitkamer bied lugversorging wat met koopkrag werk, en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die sitkamer en hoofslaapkamer lei na 'n groot balkon met ingeboude braaigeriewe.

Dié luukse oord beskik oor 'n 18 putjie putt-putt-baan, 'n klimraam en 'n pragtige swembad. Veilige kelderparkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Daar is lekker geriewe in die area, soos Mac Banana waar jy heerlike middagete kan geniet en verfbal speel, 'n deli en bakkery, Mac Fish, spesialiteitswinkels, 'n voëlkykdek, klimraam, speelareas vir kinders, Butterfly Dome en ponieritte. Wild Coast Sun Casino is op die pad na Port Edward. Lake Eland het pragtige natuurskoon. Pure Venom is op die Izotha-pad naby Shelly Beach en dis lekker vir kinders met verskeie slange. Dis ideaal vir kinders om oor die gevare van slange te leer. Daar is ook die Must-Byt vir visvangtoere, bootritte, diepsee-uitsigte en diepseeswem in Shelly Beach. Pistols Saloon is ideaal vir eet en dans net verby Ramsgate.

Slaapplek

'n Bespreking by Saints View 406 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 kinders
1 x Kinderbank vir 2

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Aandete
  •  Middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Saints View 406 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za