Saints View 413

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Saints View 413 is 'n selfsorgwoonstel in die nuut ontwikkelde veilige Saints View Timeshare-oord in die hartjie van die Hibiskuskus in KwaZulu-Natal. Dis stapafstand vanaf Uvongo se gewilde strand en skilderagtige strandmeer. Die meeste van die eenhede het pragtige see-uitsigte.

Saints View 413 het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en daar is 'n dubbelslaapbank in dine sitkamer.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en die sitkamer het lugversorging wat op 'n voorafbetaalde basis werk en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die sitkamer en hoofslaapkamer lei na 'n ruim balkon met ingeboude braaigeriewe.

Dié gesogte oord bied 'n 18 putjie-minigholfbaan, klimraam en sprankelende swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die bekende Water World in die Wild Coat Sun, Mac Bananas net 5 km voor Port Edward, Elandmeer and ander besienswaardighede is ook hier naby.

Slaapplek

'n Bespreking by Saints View 413 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 2 kinders
1 x Kinderbank vir 2

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Aandete
  •  Middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Saints View 413 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za