8 gaste
4 slaapkamers
6 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Corner of Collin and Stafford Road, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Saints View Resort Unit 17 is op die tweede verdieping in die hartjie van die Hibiskuskus in KwaZulu-Natal geleë is. Dié veilige selfsorgwoonstel is binne loopafstand vanaf die gewilde Uvongo hoofstrand en skilderagtige strandmeer. Die meeste eenhede bied 'n pragtige uitsig oor die see.
Saints View Resort Unit 17 het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitarea vir kinders onder 12 jaar oud. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg. Die sitkamer bied voorafbetaalbare lugversorging en 'n TV met 'n OpenView dekodeerder. Die sitkamer en hoofslaapkamer lei na 'n groot balkon met ingeboude braaigeriewe.
Dié luukse oord beskik oor 'n 9 putjie-minigholfbaan, klimraam en pragtige swembad. Veilige kelderparkeerplek is beskikbaar.
Kom geniet ons gewilde Water Wolrd in Wild Coast Sun, Mac Bananas 5 km voor Port Edward, Lake Eiland en ons plaaslike bootritte.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 748
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Corner of Collin and Stafford Road, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Saints View Resort Unit 17 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Corner of Collin and Stafford Road, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang