LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Saints View 419 | LekkeSlaap
+24

Saints View 419

4 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 18 Des 2020 tot 31 Des 2020.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Hoek van Collin- en Staffordstraat, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Saints View 419 is 'n selfsorgwoonstel in die nuut ontwikkelde, veilige Saints View Tyddeeloord in die hartjie van die Hibiscuskus van KwaZulu-Natal. Saints View is stapafstand vanaf die gewilde Uvongo-hoofstrand met sy prentjiemooi strandmeer.

Saints View 419 het slaapplek vir tot 6 volwassenes en 2 kinders. Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamers beskik elkeen oor 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitarea.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg. Die sitarea beskik oor voorafbetaalde lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die sitarea en die hoofslaapkamer lei na 'n groot balkon met ingeboude braaigeriewe.

Die luukse oord het 'n groot gesinsrestaurant en 'n 18 putjie-minigholfbaan, 'n klimraam en 'n pragtige swembad. Veilige kelderparkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kom die bekende Water World by die Wild Coast Sun, Mac Bananas 5 km voor Port Edward, Elandmeer, en plesiervaarte op die see.

Slaapplek

’n Bespreking by Saints View 419 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 4 resensies vir Saints View 419
Netheid
4.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Hoek van Collin- en Staffordstraat, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Saints View 419 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Hoek van Collin- en Staffordstraat, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYzZmUwZDE3LWE5ZGYtNGFkZi1hOTYyLWFlYThhMzcyNTc2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Corner of Collin Street and Stafford Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 08:00 -30.832177 30.398522
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!