Saints View 424

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Saints View 424 is 'n selfsorgwoonstel wat in die nuwe Saints View tyddeelontwikkeling in die hartjie van die Hibiskuskus in KwaZulu-Natal geleë is. Saints View is stapafstand vanaf Uvongo se gewilde hoofstrand met sy prentjiemooi strandmeer. Die meeste van die eenhede bied pragtige see-uitsigte.

Saints View 424 het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders, en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitarea.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg. Die sitarea het lugversorging wat met koopkrag werk, asook 'n TV met sekere DStv-kanale. Die sitarea en hoofslaapkamer bied toegang tot 'n groot balkon met ingeboude braaigeriewe.

Hierdie luukse oord spog met 'n minigholfbaan met 18 putjies, 'n klimraam en 'n pragtige, sprankelende swembad. Kelderparkeerplek op die perseel word voorsien.

Doendinge en trekpleisters in die omgewing sluit middagete by Mac Banana, verfbal, Deli & Bakery, Mac Fish, winkels, voëlkyk, klimraam, speelareas vir kinders, skoenlapperkyk en ponieritte in.

Onderweg na Port Edward vind jy ook Wild Coast Sun Casino en Eilandmeer. Pure Venom is op die Izotha-pad naby Shelly Beach.

In Shelly Beach vind jy die Must-Byt-visvangplek met bootritte, diepseevaarte en diepseeswem.

Pistols Saloon net anderkant Ramsgate is ideaal vir aandete en dans.

Slaapplek

'n Bespreking by Saints View 424 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 kinders
1 x Kinderbank vir 2

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Aandete
  •  Middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Saints View 424 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za