LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+22
Selfsorg in Uvongo

Saints View Resort Unit 24

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Stallone N
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2026

Superb stay as always. Excellent stay. Made use of the pool, restaurant downstairs. Lock-up and go facilities. Not the first time visiting and, as usual, a pleasant experience. Some lift issues on one of the days, but luckily it was working upon arrival and departure as it would have been a nightmare to carry everything two flights of stairs. They make it easy with a trolley to load and unload luggage. Fans worked. Braai facilities were perfect. No complaints. The beach is across the road and up the road if you want to swim at the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rané
Saints View Resort Unit 24
Good day, Thank you for your nice review. I'm glad you enjoyed your stay with us and hope to see you soon again. Kind regards, Rané from Just Property Living

Bernadette A
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.4
Des 2025

Overall we had an enjoyable stay. The location and view are awesome. The unit could do with a deep clean and some maintenance. The games area on the rooftop has so much potential, but needs to be upgraded a lot. The pool table (that I thought would keep the teenagers busy after a day on the beach) was broken. WiFi was only available at the reception area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rané
Saints View Resort Unit 24
Good day, thank you for your review. Please note that the unit is not advertised as a WiFi unit; therefore, we offer WiFi only from the reception area for guests who need it for working purposes. Housekeeping has been informed about the cleaning issue. The owner has been notified regarding the roof area. The pool table was broken by a guest, and due to peak season, there was no one to fix it at the time.

Ayanda D
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Excellent. It was very nice; everything was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Inez K
Lang verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2021

Beslis die moeite werd! Perfek geleë! Ons het so lekker gebly! Die penthouse is baie ruim, netjies en maak 'n vakansie by dié see sommer ekstra lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karel S
Lang verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Apr 2021

Beste ligging ooit. Presies wat ek in vakansieverblyf wou hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaques M
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2021

Die verblyf waar jy die see kan sien, hoor, ruik en voel. Dit was die lekkerste wegbreek in 'n lang tyd omrede die eenheid net so perfek geleë is, nader aan die see gaan jy nie kry nie. Die eenheid is mooi ruim, maar klein goedjies wat ons opgemerk het soos die oond/stoof wat se merkers al af is en dit moeilik maak om te gebruik, ook die feit dat daar nie skottelgoedseep of sponsies is nie. Anders is dit 'n uitstekende plek om by te bly. Sal graag weer Saints View wil besoek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele B
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.6
Nov 2020

Baie goeie ligging en fantastiese uitsig. Ons het baie lekker gebly. Ligging en uitsig is fantasties. Ons seuns kon swem strand toe loop. Baie ruim eenheid en was baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 825

Op LekkeSlaap 11 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure
Vanaf
R2 015
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 015
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 015
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Corner of Collin Street and Stafford Road, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2577a3769fafd0f50a4995388b6f4d7f4150a48c5fb0d45054733a81dedb97a81aefbbdf07a00cf08ac58b3af2f06e1057b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 015 per nag (plek vir 8) 7 5 1 5 Corner of Collin Street and Stafford Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.832177 30.398522

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang