Sakkie se plekkie
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Caravanserai nr. 21, Hibberdene, KwaZulu-Natal, 4220, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R450 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sakkie se plekkie is 'n lieflike eenheid met slaapplek vir 4 gaste in 'n kompleks naby die strand.
Die eenheid beskik oor 'n slaapkamer, oopplan-kombuis en -leefarea en 'n badkamer. Die oopplan-leefarea en -kombuis het 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstofie, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n eiland met stoele in die kombuis. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n dubbelbed wat kan opvou. Die hoofslaapkamer het 'n stapelbed vir 2 kinders. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die eiendom het veilige skaduparkeerplek en braaigeriewe. Sakkie se plekkie is naby die strand, winkels en restaurante.
Slaapplek
’n Bespreking by Sakkie se plekkie sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Neliswa Portia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Jare op LekkeSlaap 1
Ligging
- Caravanserai nr. 21, Hibberdene, KwaZulu-Natal, 4220, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sakkie se plekkie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hibberdene Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Caravanserai nr. 21, Hibberdene, KwaZulu-Natal, 4220, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom