Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sakura Getaway

  • Kapasiteit: 23 mense
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Klein Dassenberg-weg, Cape Farms, Kaapstad, 7299, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sakura Getaway is op die skilderagtige Fynbos Nature Reserve Estate in Klein Dassenberg-weg in Cape Farms, Kaapstad geleë. Dit is 'n ontspannende oord wat gaste die geleentheid bied om ontslae te raak van die stres van die stadslewe en om weer met die natuur in voeling te kom.

Hierdie verblyf is afhanklik van sonkrag en bestaan uit 4 skeepsvraghouerseenhede, 2 houthuise, 1 Eco-huisie en 1 glanskamptent, elkeen met unieke versierings, en suite-badkamers, gemaklike beddens, gehaltelinne en badhanddoeke. Elke houthuis het 'n kombuisie, privaat kuierareas met pragtige uitsigte en buitestorte of -baddens wat met gas verhit is sodat gaste die rustige, natuurlike omgewing kan ervaar.

Gaste kan die braaigeriewe gebruik, die Weskus-strande verken, fietsry, gholf speel, perdry, asook talle restaurante, winkelsentrums, wynplase en klein plattelandse dorpe besoek.

Hierdie verblyf is perfek vir gaste wat op soek is na rus en 'n plek om hul batterye te herlaai.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Arabies

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 10 resensies vir Sakura Getaway
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Abby Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 1

Ligging

  • Klein Dassenberg-weg, Cape Farms, Kaapstad, 7299, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sakura Getaway het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Klein Dassenberg-weg, Cape Farms, Kaapstad, 7299, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c14ff3a7baec0b8b452efd917a479dbbfa001a58a23bc792f9f1e147891dbfe5927c390033e3619a019d0f1b81912e19afa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Klein Dassenberg Road Cape Farms 7299 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-19:00 12:00 -33.589880085808 18.540369757286
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem