Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Salaanigathle Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Elmien Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Maande gelys 7

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 3 resensies vir Salaanigathle Cottage
Netheid
3.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Pieter D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Gesin met tieners

Perfekte wegbreek van die 'hustle & bustle' van die besige stad.

Vakansie was soos ons wou hê. Diens was uitstekend. Aanwysings moet baie verbeter. Waarsku gaste om alle voorrade vooraf te koop en sê hoe ver naaste winkel (SPAR) is. Waarsku gaste ook oor die pad en dat nie alle voertuie by die huis sal kan uitkom nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Salaanigathle Cottage se terugvoer

Pieter, dankie vir die terugvoering. Daar word tans gekyk na die toestand van die paaie. Hopelik sal dit spoedig verbeter.
Ons het ook op ons profiel die items aangespreek waarna jy verwys.

Salaanigathle Cottage
Marlise G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlise G
Saam met vriende

Adventurous AGV roete.

Fantastiese uitsig en omgewing. Die toegangsroete via Nottingham TD en Wembezi is 'n totale ramp. Pad ongelooflik sleg. Die grondpad na Salaanigathle kan sleg met 'n 4x4 gedoen word. Reën 'n groot probleem met baie gate en modder. Staproetes nie gemerk of maklik toeganklik nie. Slegs fly fishing word toegelaat en toegang tot groot dam verbied. WiFi sein baie swak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Salaanigathle Cottage se terugvoer

Dankie, Marlise, vir jou terugvoering. Die toestand van die paaie word tans aangespreek.

Salaanigathle Cottage
Jacques J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques J
Gesin met tieners

Great stay, wonderful views. Challenging roads.

Large comfortable cottage with all amenities of good quality. The location is remote but has wonderful views of the valley and surrounding mountains. Unfortunately, the roads are in bad shape and a high clearance vehicle will be required. A 4x4 would be better. In our opinion, the roads were a small price to pay for the views. Good fishing in the trout dams too.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Salaanigathle Cottage se terugvoer

Hi Jacques. Thank you for the comments. The situation with the roads is under discussion and hopefully, it will improve soon.

Salaanigathle Cottage
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Giants Castle Mooirivier, Mbabazane, uThukela-distrik munisipaliteit, 3300, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e31836d0c79c8c0d760b33ce8281c91f98fb257409b32dabaf9ae27222e3e939f4df2fd54748ba1dc1051e446a5a75c9f79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 Giants Castle Mooi River Mbabazane 3300 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.286491352205 29.648592151821
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem