Salaanigathle Cottage
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Elmien Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Maande gelys 7
Opsomming van Resensie
Pieter D - Jan 2024
Algehele gradering
Perfekte wegbreek van die 'hustle & bustle' van die besige stad.
Salaanigathle Cottage se terugvoer
Pieter, dankie vir die terugvoering. Daar word tans gekyk na die toestand van die paaie. Hopelik sal dit spoedig verbeter.
Ons het ook op ons profiel die items aangespreek waarna jy verwys.
Marlise G - Des 2023
Algehele gradering
Adventurous AGV roete.
Salaanigathle Cottage se terugvoer
Dankie, Marlise, vir jou terugvoering. Die toestand van die paaie word tans aangespreek.
Jacques J - Des 2023
Algehele gradering
Great stay, wonderful views. Challenging roads.
Salaanigathle Cottage se terugvoer
Hi Jacques. Thank you for the comments. The situation with the roads is under discussion and hopefully, it will improve soon.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Giants Castle Mooirivier, Mbabazane, uThukela-distrik munisipaliteit, 3300, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom