Baboon's View Cabin

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R300.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Geen heinings rondom die eenheid nie. Bykomende fooi per troeteldier. Katte en honde word toegelaat. Geen rook binne die kajuit asseblief nie. Oor die onderwerp van rook – op baie winderige dae, veral vanuit 'n spesifieke rigting, kan die braai se vuur rook binne die kajuit veroorsaak. Indien dit tydens u verblyf gebeur, maak eenvoudig die klein venstertjie in die toilet oop om lugvloei te skep om van die rook ontslae te raak en u braai verder te geniet. Ingesluit in u verblyf is 3 kratte hout. Bykomende kratte hout kan een week voor aankoms bestel word teen R40p/krat (+/- 25 stukke per krat):
Die water is donker van kleur aangesien dit direk van die berg af kom, dit is skoon en drinkbaar. Bobbejane sal nie na die kajuit kom nie. By seldsame geleenthede kan u hulle in die vallei/berge hoor "skree". Ons vra dat u asseblief nie kos buite op die patio los terwyl u nie by die kajuit is nie, aangesien dit bobbejane op die lange duur na die kajuit kan lok.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R43, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c41917267b04fada1c2ed1e630b34ae7a7b299f7c3a3752bfbd5049ffb863051736d913c5cee9dd9283373227a357f987f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 Off the R43 Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.648831416027 19.561917927237
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang