Salty Smiles
Kry 30% af vir verblyf voor 31 Augustus 2024. Bespreekbaar tot 23 Mei 2024
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Skadu Laan 3, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 313R1 619 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Salty Smiles bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike houthuis in Paradise Beach, Jeffreysbaai. Dit is die ideale opsie vir 'n gesin of groep vriende aangesien dit slegs 2 minute vanaf die strand is.
Hierdie verblyf bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die gaste in hierdie twee slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na die houtdek met sitplek. Daar is braaigeriewe en 'n dubbelmotorhuis.
Slaapplek
’n Bespreking by Salty Smiles sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Rouxve Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 42
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Skadu Laan 3, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Salty Smiles het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Paradise Beach Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Skadu Laan 3, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom