Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Salty Soul Studio 70

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Trudi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Salty Soul Studio 70
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jessica P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica P
Enkelreisiger

Baie lekker!

Baie lekker gebly, baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizinda G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizinda G
Enkelreisiger

Perfekte verblyf, sal enige tyd weer daarvan gebruik maak.

Trudi het uit haar pad gegaan om alles so gerieflik as moontlik te maak, en haar kommunikasie was uitstekend. Daar was baie ekstras, soos water in die yskas en sjokolade op die kussing. Daar's 'n balkon met die mooiste uitsig waar sy 'n klaargepakte stapel hout ens reg gehad het. Alles wat mens moontlik nodig kon hê was beskikbaar, en sy self was ten alle tye beskikbaar sou mens haar nodig hê. Die dekor was pragtig, ek het veilig gevoel en alles was silwerskoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Salty Soul Studio 70 se terugvoer

Hi Lizinda, baie dankie vir die uitstekende resensie Ons is baie trots op ons studio, en is altyd bly om die plek te deel met mense wat dit waarlik waardeer (veral die klein ekstras). Ons sien uit daarna om vir jou te host in die toekoms enige tyd. Gesëende Kersfees vir jou en jou familie x

Salty Soul Studio 70
Elsie D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, mooi uitsig en rustig.

Lekker oornagplekkie waar jy net rustig kan wees. Naby winkelsentrums en eetplekke, so jy hoef nie ver te ry nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Salty Soul Studio 70 se terugvoer

Baie Dankie Elsie, ons sien uit om julle te verwelkom enige tyd.

Salty Soul Studio 70
Marian C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marian C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous.

Clean and smells so nice, awesome view, beautiful sunrise and sunsets. Through everything. Provided for load shedding. Milk and water in the fridge to body wash and hand cream. Excellent. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Salty Soul Studio 70 se terugvoer

Thank you for a lovely review Marian, it was a pleasure hosting you. We take great pride in going the extra mile. Hope to see you again.

Salty Soul Studio 70
Thereza V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thereza V
Besigheidsreis

Baie vriendelik, skoon, netjies en veilig.

My dogter het vir die week daar geslaap en sy was baie vriendelik ontvang en die plek is skoon, netjies en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Niekie P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niekie P

Home away from home!

Trudi welcomed us and made us feel at home immediately. She went above and beyond to make our stay comfortable, going the extra mile during load shedding to assist with wifi and electricity. The apartment was neat as a pin And equipped with everything we needed. We truly enjoyed the stay! Thanks to Trudy for the hospitality! We will definitely return!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Salty Soul Studio 70 se terugvoer

Hey Niekie, what an amazing review, thank you. It was a pleasure hosting you. We smiled when we realised you left Salty Soul Studio so spotless. We look forward to your next stay with us.

Salty Soul Studio 70
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairview-rylaan 62, Allen's Nek, Roodepoort, 1709, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9cc94f458d26530be4f9e3cc496be2608a5c5858355aaee1aa854c754c59986e8340801a60b832de65d81b9ae0a4bb379b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 62 Fairview Drive Allen's Nek 1709 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.134212787547 27.899277610906
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem