Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Samoa Hotel

  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sentraalstraat, Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 120 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Samoa Hotel is in Moorreesburg geleë en is 'n 150 jaar oue instansie met ouwêreldse sjarme. Die hotel is gerieflike geleë in die hartjie van Moorreesburg en is net 100 km noord vanaf Kaapstad.

Verblyf is beskikbaar in en suite-gastekamers wat elk tee- en koffiemaakgeriewe, 'n lessenaar en WiFi het.

Gaste kan etes by die restaurant op die perseel, Hill View Samoa geniet. Daar is veilige parkeerplek op die perseel en in die tuin is daar 'n fonteintjie vir die kinders om te geniet. Daar is ook 'n binne- en buite-speelarea.

Samoa Hotel het konferensie- en funksiegeriewe met lugversorging beskikbaar. Dit is die ideale venue vir opleiding, spanbou, motiveringsvergaderings en vele ander funksies.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 7 resensies vir Samoa Hotel
Netheid
4.1/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Nerine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 5

Ligging

  • Sentraalstraat, Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap
  • Gaste dink Samoa Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 120
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 120
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sentraalstraat, Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa782b9713d1428e9459b45a00b703c2647a6adb59c4c6d6287269f4b3245477385c73f763ac8575a8d47b51867f33ee54d08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 120 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Central Street Moorreesburg 7310 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.154783 18.664782
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem