LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by San Lameer 2 bedroom Beach Villa 1919 | LekkeSlaap
+29

San Lameer 2 bedroom Beach Villa 1919

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Suidkus Hoofweg, San Lameer Golf Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

San Lameer 2 bedroom Beach Villa 1919 is ten volle gemeubileer en toegerus vir selfsorg. Dié villa se ligging is puik - lekker naby die hotel en die swembaddens, en stapafstand van die strand af.

Villa 1919 bied gerieflike slaapplek vir 5 gaste in 2 slaapkamers en daar is 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis/eetkamer/leefarea. Die eerste slaapkamer is op die boonste verdieping en het 1 koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed wat bestaan uit 'n dubbelbed aan die onderkant en 'n enkelbed aan die bokant.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en daar is 'n platskerm-TV met DStv (PVR) en 'n DVD-speler in die leefarea (DVD's is beskikbaar by San Lameer se Spar). Daar is nog 'n TV in die hoofslaapkamer wat aan die DStv gekoppel is. Lugversorging is beskikbaar in die hele villa.

Die leefarea lei na 'n klein patio met 'n ingeboude braaiplek en 'n uitsig oor die tuine. 'n Gholfkarretjie met 2 sitplekke is beskikbaar teen 'n ekstra koste. Die villa word daagliks skoongemaak.

San Lameer Estate bied 2 swembaddens, die Lagoon Side Bar and Restaurant Grill, tennis- en muurbalbane en Camelot Spa, wat by die hotel geleë is.

Slaapplek

’n Bespreking by San Lameer 2 bedroom Beach Villa 1919 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tripelstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xTripelstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 3 resensies vir San Lameer 2 bedroom Beach Villa 1919
Netheid
4.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Suidkus Hoofweg, San Lameer Golf Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink San Lameer 2 bedroom Beach Villa 1919 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Suidkus Hoofweg, San Lameer Golf Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1dca20d49895594e523afeba11f156d2a0f238a43f25e0cd32f5f33b8477effe363d04db6fe223681fee25ec1e8bbc44ce8e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (plek vir 5) 3 5 1 5 South Coast Main Road San Lameer Golf Estate 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-23:00 11:00 -30.943888528371 30.298276251221
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!