Southbroom Akkommodasie by San Lameer 2 Bedroom Deluxe Villa 3402 | LekkeSlaap
+15

San Lameer 2 Bedroom Deluxe Villa 3402

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Suidkus Pad, , South Broom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

San Lameer 2 Bedroom Deluxe Villa 3402 is in San Lameer Estate geleë. Dié tropiese paradys bied direkte toegang tot 2 asemrowende Blouvlagstrande en vermaak vir die hele gesin.

Hierdie eenheid het 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n TV met DStv in die boonste slaapkamer, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat opgemaak kan word as 'n koninggrootte-bed. Linne en badhanddoeke word voorsien (bring asb. jou eie swemhanddoeke saam).

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en wasmasjien. En die gerieflike sitarea het 'n platskerm-TV met DStv (PVR), 'n DVD-speler, en 'n privaat veranda met braaigeriewe en 'n uitsig oor die visdam en die voëllewe.

San Lameer het 2 swembaddens, 'n kroeg, restaurant, tennis- en muurbalbane, en heelwat ander doendinge is beskikbaar. Camelot Spa is by die hotel. 'n Gholfkarretjie met 2 sitplekke kan teen ekstra koste gehuur word.

Die sleutels en 'n kaart van die landgoed kan by ontvangs by die hoofhek gekry word (dit is 24/7 oop).

Slaapplek

’n Bespreking by San Lameer 2 Bedroom Deluxe Villa 3402 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir San Lameer 2 Bedroom Deluxe Villa 3402
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Suidkus Pad, , South Broom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink San Lameer 2 Bedroom Deluxe Villa 3402 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Suidkus Pad, , South Broom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZlNzE1MTliLTA5Y2YtNDY5YS1hMzY3LWNhZDYzZGY3M2E4Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 South Coast Road San Lameer Golf Estate 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-23:00 11:00 -30.944196788662 30.301076477432
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za