LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by San Lameer 3 Bedroom Villa 2909 | LekkeSlaap
+33

San Lameer 3 Bedroom Villa 2909

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir San Lameer 3 Bedroom Villa 2909
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Michiel A - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michiel A
Gesin met klein kinders

Great place in a great estate, definitely coming back

Close to the beach and pools, nice house, great to have a daily cleaning service. Only minus I can think of is the difficult parking space, clearly developed for an age when cars were smaller.

Wimpie N - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wimpie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon.

Jammer die braai-area is nie onderdak nie a.g.v. die reënweer. Die ligging is teen 'n bos bome sonder 'n uitsig. Als werk 100% in die villa.

San Lameer 3 Bedroom Villa 2909's terugvoer

Hi Wimpie

Thank you for the feedback. I will definitely have a look at options for a roof cover for the braai.

Regards
Caron

San Lameer 3 Bedroom Villa 2909
Pierre G - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre G
Saam met vriende

Héérlik, rustig, perfekte ligging.

Perfek geleë vir maklike toegang tot die strand, swembad en ander geriewe. Die lugreëling was 'n lewensredder in die kwaai Februarie hitte. Die gebrek aan internet was die enigste ernstige tekortkoming. Trixie was elke dag getrou op haar pos om skoon te maak. Sy is baie vriendelik en hulpvaardig.

was R1 600
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
was R1 600
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
was R1 600
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: San Lameer Gholflandgoed, Suidkus Hoofpad, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0NmU2ODU0LWU5NTMtNGYwNC04NTJhLWJjMTk1NTE2NjlmNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600, nou Vanaf R800  per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 San Lameer Golf Estate South Coast Main Road 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-23:00 11:00 -30.943833317468 30.2993115839
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!