6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - R61, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
San Lameer Splash is 'n multi-verdiepingvilla op die rustige San Lameer-landgoed, 'n gholflandgoed in Southbroom.
Die villa het 3 slaapkamers met 'n ingang op die onderste verdieping en bied slaapplek aan 6 gaste. Die slaapkamers met lugversorging en badkamers is op die tweede verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en gaste deel 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. WiFi is beskikbaar. Die huis lei na 'n onderdakstoep met buitemeubels en ingeboude braai-area. Parkeerplek is op die landgoed beskikbaar en die villa is direk oorkant die wassery wat met munte werk.
Die landgoed het 'n hotel met 'n spa en restaurant, 'n 18 putjie-gholfbaan, rolbalbaan, tennisbane, muurbalbane, 2 swembaddens, 'n meer met stapboodjies, asook berg- en fietsryroetes en bied direkte toegang tot die strand wat lewensredders het.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Top Destinations Geverifieer
Eiendomme 95
Resensies 490
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- R61, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Gaste dink San Lameer Splash het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R61, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang