LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by San Lameer Studio Villa | LekkeSlaap
+11

San Lameer Studio Villa

Weeksdagaanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vanaf 14 Sep 2020 tot 27 Nov 2020.

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R61, San Lameer Gholflandgoed, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 R450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

San Lameer Studio Villa, 'n luukse, selfsorg-ateljeewoonstel, is in die San Lameer Gholflandgoed geleë. Dit is ideaal vir 'n ontspanne en veilige wegbreek van die besige alledaagse lewe.

Die woonstel het slaapplek vir maksimum 2 gaste en dit het 'n oopplan-uitleg. Daar is lugversorging en 'n gedeeltelike see-uitsig. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond en 'n ketel. Die leefarea het 'n TV met DStv en 'n DVD-speler.

Slaapplek

’n Bespreking by San Lameer Studio Villa sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir San Lameer Studio Villa
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Langs die R61, San Lameer Gholflandgoed, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink San Lameer Studio Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R600
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
was R600
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R61, San Lameer Gholflandgoed, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAzOGFkZDlkLWU3MjUtNGVlZS05N2Q1LWJjZjJlMzUxZTgzMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R600, nou Vanaf R450  per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 Off the R61 San Lameer Golf Estate 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -30.942054615715 30.297585278749
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!