San Lameer Unit 2107
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61, San Lameer-oord, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 350R1 013 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
San Lameer Unit 2107 is 'n bekoorlike villa wat selfsorgverblyf op die San Lameer-landgoed aan die suidkus van KwaZulu-Natal bied. Hierdie grondverdiepingvilla is ideaal vir gesinne of vriende wat op soek is na 'n wegbreek langs die kus.
Die verblyf het 'n draagbare 1800 W-kragstasie om die impak van beurtkrag te verminder. Hierdie kragbron kan alle noodsaaklike toestelle insluitend die TV en WiFi aan die gang hou, maar ongelukkig kan geen swaar toestelle aangedryf word nie.
Hierdie tweeslaapkamervilla is geskik vir 4 volwassenes en 'n kind onder 6 jaar. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo. Gaste deel 'n badkamer wat 'n stort-oor-bad het.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Die leefarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Dit lei na die stoep met 'n ronde etenstafel met sitplek vir 6 gaste, 'n braai-area en 'n uitsig oor die landgoed se tuine.
Die villa is gerieflik naby 2 varswaterswembaddens, restaurante, 'n biblioteek en 'n geriefswinkel in die kompleks geleë. Daar is ook 'n Blouvlagstrand met 24 uur-sekuriteit, haainette en lewensredders.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Top Destinations Geverifieer
Eiendomme 97
Resensies 450
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R61, San Lameer-oord, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Gaste dink San Lameer Unit 2107 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Southbroom Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61, San Lameer-oord, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal