San Lameer Villa 14105

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

San Lameer Villa 14105 is op die San Lameer Landgoed geleë. Dié subtropiese paradys is aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë en spog met ryk voëllewe, plantegroei, wild en doendinge vir die hele gesin. Die 200 hektaar-bewarea bied 'n 18 putjie-gholfbaan, 'n hotel met 'n spa, 'n restaurant en 'n kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 skilderagtige Blouvlagstrande.

Dié villa het lugversorging en het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed. Die derde en vierde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Daar is 2 slaapkamers wat 'n en suite-badkamer het. Elke badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eenheid het ook 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër vir ekstra gerief. Die eetkamerarea het sitplek vir 8 mense en daar is ook gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale in die sitkamer.

Die eetkamerarea bied toegang tot balkon met buitemeubels, sonstoele en 'n swembad.

Slaapplek

'n Bespreking by San Lameer Villa 14105 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Skoonheidskliniek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gimnasium

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na San Lameer Villa 14105 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R5 150 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za