+42
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 14323

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marilie F
Lang verblyf
5.0
Apr 2026

Die eenheid is pragtig, netjies en voldoen aan alle moontlike vereistes. SanLameer is altyd 'n lekker wegbreek of vakansie! Daar is baie om te doen en dit voel soos 'n huis weg van die huis af! Die see-uitsig vanaf die eenheid is pragtig, selfs beter as verwag vanaf die foto's. Die eenheid voldoen aan alle vereistes en meer. Die swembad het vir vele pret gesorg op dae wanneer dit dalk te winderig was vir die strand of selfs na 'n rondte tennis. Kan die eenheid en SanLameer definitief aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marieta Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 104

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 4 900
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 900
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 900
per nag (plek vir 8)
Bespreek

R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA075fe987ca310284cf059558fa0a30eb01da6a0d16ca561277bd6e55e82753cc08b520c8c628e6ce1b977af9932988d2c33b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 900 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 R61 San Lameer Estate San Lameer Villa 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -30.94670715609 30.293556246853

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang