LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by San Lameer Villa 1918 | LekkeSlaap
+9

San Lameer Villa 1918

B&B
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61 San Lameer-landgoed, San Lameer Villa 1918, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 525 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

San Lameer Villa 1918 is op die San Lameer-landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Hierdie subtropiese paradys is ryk aan wild, fauna, flora en voëls en bied iets vir die hele gesin. Dié 200-hektaar natuurbewarea spog met 'n kampioenskap-gholfbaan met 18 putjies, 'n hotel met 'n spa, 'n restaurant, kroeg, luukse villas en bied direkte toegang tot 2 asemrowende Blouvlagstrande.

Die villa het slaapplek vir 2 gaste en het 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en 'n -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en maaltye kan by die etenstafel geniet word. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Slaapplek

’n Bespreking by San Lameer Villa 1918 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Swem

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • R61 San Lameer-landgoed, San Lameer Villa 1918, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 525
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 525
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61 San Lameer-landgoed, San Lameer Villa 1918, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8326c0ef5e45d3da7e2f029b3019c00d8b6890a5a5d6bec005df6856835df0121a8119eb35b0861294f2c7fed6c82a6521c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 525  per nag (plek vir 2) R61 San Lameer Estate San Lameer Villa 1918 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -30.9433351 30.2949959
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!