Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 2008

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R550 administrasiefooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Winteraanbod

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 20% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 16 Jan 2024 tot 30 Nov 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Addisionele fooie wat nie by die bedra ingesluit is nie:

'n Toegangsfooi vir 2 voertuie word by die koste ingesluit, maar enige addisionele voertuie word teen R100 per voertuig verhef.

Linne word voorsien en vir besprekings langer as 5 dae vervang.
Badhanddoeke word elke Maandag, Woensdag en Vrydag vervang.
Addisionele linne en handdoekke kan teen 'n ekstra koste vervang word per versoek.
Gaste moet asb hul eie strandhanddoeke saambring.

Dienste:
'n Daagslikse skoonmaakdiens, behalwe op Sondae en publieke vakansiedae, word by die prys ingesluit.

Alle besprekings vir Desember en Januarie moet asb een maand voor die inklokdatum betaal word.
Daar kan geen betalings by die landgoed plaasvind nie en enige reëlings moet asb voor die inklokdatum afgehandel word.

Landgoed-reëls:
Gaste aanvaar die bepalings en voorwaardes, sowel as die huisreëls van die landgoed, wanneer hulle hierdie eenheid bespreek.
Geen motorfietse word op die perseel toegelaat nie en gaste moet asb vooraf reël om enige motorfietse op die perseel te parkeer.

Suid-Afrika ervaar tans deurentyds beurtkrag in alleareas insluitend die Suidkus. In die verlede het San Lameer tye ervaar waartydens die Eskom-brekers in Marina Beach afgeskop het en dus die landgoed sonder krag gelaat het vir 'n dag. Hierdie gebeure kan nie beplan word nie en is buite die landgoed se bestuur se beheer. Kom asb. voorbereid. Strande word weekliks getoets vir veiligheid om te swem en dus kan die bestuurders nie waarborg dat die strande oop sal wees vir gaste om te swem nie. Die UGU Munisipaliteit ervaar seisoenale probleme met die watertoevoer in die Suidkus wat gaste se verblyf kan beïnvloed. Alhoewel San Lameer boorgate en reserwetenks het, is die landgoed steeds afhanklik van die watertoevoer van die munisipaliteit. Dit is belangrik om te verstaan dat die bestuurder nie die watertoevoer kan beheer of bepaal nie, maar sal wel gaste in kennis stel indien daar 'n verwagte probleem is. Ongelukkig is terugbetalings in sulke gevalle nie moontlik nie en gaste moet asb. dit opneem met die voorsiener van die relevante diens, of andersins eerder nie die eenheid bespreek nie.

Alle besprekings is onderhewig aan die bepalings en voorwaardes van Top Destinations.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 450
R1 450 R1 088
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 450
R1 450 R1 088
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 450
R1 450 R1 088
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laer Suidkus-weg, San Lameer Villa 2008, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24d2abd12b5ec7e225f4afc976c31333e224068bed6a187d30579d7bdff9b669a70f8de99db20826e4be5c7d154bbdd8e37a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 450 nouVanaf R1 088 per nag (plek vir 4) 10 5 1 4 Lower South Coast Road San Lameer Villa 2008 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.943962586935 30.297594352685
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem