Sanlameer Akkommodasie by San Lameer Villa 2015 | LekkeSlaap
+21

San Lameer Villa 2015

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer Estate R61 , San Lameer Villa 2015, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 775 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

San Lameer Villa 2015 is op die gewilde San Lameer-landgoed geleë. Hierdie subtropiese paradys aan die Suidkus van KwaZulu-Natal het wild, fauna, flora en voëls en bied iets vir die hele gesin. Die bewarea beslaan 200 hektaar en het 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg, luukse villas en direkte toegang na 2 manjifieke Blouvlagstrande.

Hierdie drieslaapkamervilla het slaapplek vir 6 gaste en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en die derde slaapkamer bevat 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer. Daar is ook 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -sitkamer.

Die kombuis is volledig toegerus en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Daar is ook 'n wasmasjien wat gaste kan gebruik. Die eetarea het sitplek vir 6 mense en die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met volledige DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n stoep met sitplek en braaigeriewe buite.

Slaapplek

’n Bespreking by San Lameer Villa 2015 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 6 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • San Lameer Estate R61 , San Lameer Villa 2015, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 775
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 775
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer Estate R61 , San Lameer Villa 2015, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQwZjVhYjQyLWE4YjItNGJmMC1hNGI0LTdhNmIzZmE2OWRiYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 775  per nag (plek vir 6) R61 San Lameer Estate San Lameer Villa 2015 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -30.943559129426 30.290430486202
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za