Sanlameer Akkommodasie by San Lameer Villa 2026 | LekkeSlaap
+13

San Lameer Villa 2026

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61 San Lameer Landgoed, San Lameer Villa 2026, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 525 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

San Lameer Villa 2026 is in die San Lameer Landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dié subtropiese paradys bied wilde diere, fauna, flora en verskeie voëlspesies - ideaal vir die hele gesin. Die bewarea is 200 hektaar groot en beskik ook oor 'n kampioenskapgholfbaan met 18 putjies, 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 manjifieke Blouvlagstrande.

Dié eenslaapkamervilla het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort-oor-bad. Die villa het ook 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea.

Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Die eenheid het ook 'n wasmasjien. Die ontbyttafel het sitplek vir 4 en die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met alle DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n patio met stoepmeubels en braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by San Lameer Villa 2026 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • R61 San Lameer Landgoed, San Lameer Villa 2026, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 525
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 525
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61 San Lameer Landgoed, San Lameer Villa 2026, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkwNzRmZjA4LWZkMDEtNDFiNy05ZTIzLWNmN2ZmZTkxODk2Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 525  per nag (plek vir 2) R61 San Lameer Estate San Lameer Villa 2026 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -30.943543235122 30.290566791664
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za