+18
Selfsorg in Southbroom

San Lameer Villa 2305

6 gaste

3 slaapkamers

3 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Main Road, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

San Lameer Villa 2305 is 'n selfsorgvilla op die gewilde San Lameer-landgoed aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Hierdie subtropiese paradys met wild, fauna, flora en voëls het iets om vir die hele gesin te bied. Die bewarea van 200 hektaar spog met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 Blouvlagstrande.

Die villa is geskik vir 6 gaste en het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het beide 'n dubbelbed en deel die tweede badkamer met 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die leefarea met lugversorging het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus is. Die sitarea het sitplek, 'n TV en etenstafel.

Buite is daar 'n beskutte stoep met 'n ingeboude braai-area en 'n etenstafel.

Die landgoed bied 'n gemeenskaplike swembad. Gaste kan piekniek hou in die tuine en daar is 'n kinderspeelarea, fietse te huur, 'n dam vir visvang en 'n dam vir voëlkyk. Gemeenskaplike braai-areas en voetslaanroetes is beskikbaar.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marieta Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 108

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Main Road, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink San Lameer Villa 2305 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R3 495
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R3 495
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R3 495
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Main Road, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74b6071de56e6e5813f750f54ff2ff561290487bcba54f7b5c50f4d5e8e43110a9668cec6f7c7a28efa7e912c4aa5ed607a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 495 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Main Road San Lameer Estate 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -30.943465 30.290379
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang