San Lameer Villa 2408
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61 San Lameer Landgoed, San Lameer Villa 2408, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 150 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
San Lameer Villa 2408 is in die San Lameer Landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dié subtropiese paradys met wild, fauna, flora en voëls bied iets vir elke lid van die gesin. Die 200 hektaar-bewarea waarop dit geleë is spog met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 pragtige Blouvlagstrande.
Dié luukse villa bied slaapplek vir 4 gaste en het 2 slaapkamers en 2badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die een badkamer het n bad en die ander een 'n stort. Die villa beskik ook oor 'n kombuis met 'n ontbyttoonbank en 'n sitkamer.
Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met al die DStv-kanale. Die leefarea bied toegang tot 'n onderdakpatio met buitemeubels en braaigeriewe.
Slaapplek
’n Bespreking by San Lameer Villa 2408 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- R61 San Lameer Landgoed, San Lameer Villa 2408, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Sanlameer Southbroom Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61 San Lameer Landgoed, San Lameer Villa 2408, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom