San Lameer Villa 2602

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 14 % af

Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6 vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Aug 2019 tot 30 Nov 2019.

Beskrywing

San Lameer Villa 2602 is op die San Lameer Landgoed geleë. Dit is aan die Suidkus van KwaZulu-Natal, die subtropiese paradys met wild, fauna, flora, voëls en iets vir die hele gesin. Die 200 hektaar-natuurreservaat spog met 'n kampioenskapgholfbaan met 18 putjies, 'n hotel en spa, 'n restaurant en kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 pragtige Blouvlagstrande.

Die villa het 3 slaapkamers, 2 badkamers en bied slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer. Die villa het ook 'n kombuis en 'n sitkamerarea.

Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Die eenheid het ook 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met volle DStv. Die leefarea bied toegang tot 'n onderdakbalkon met buitesitplek en braaigeriewe.

Slaapplek

'n Bespreking by San Lameer Villa 2602 sluit in:

4 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gimnasium
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na San Lameer Villa 2602 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 800 R2 400 per nag (plek vir 6)

Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6 vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Aug 2019 tot 30 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false