San Lameer Villa 2707
6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 2707, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
San Lameer Villa 2707 is op die San Lameer-landgoed aan die suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Dit is 'n subtropiese paradys met wildlewe, fauna, flora en voëls en bied iets vir die hele gesin. Die 200 hektaar-natuurreservaat spog met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 ongelooflike blouvlagstrande.
Dié villa met lugversorging het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed met 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Beide badkamers het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorgdoeleindes en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas eetgerei en breekware. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die eetkamer het sitplek vir 6 mense en die sitkamer het 'n gemaklike bank met 'n platskerm-TV met WiFi en DStv-kanale.
Die leefarea bied toegang tot 'n pragtige balkon wat buitemeubels en braaigeriewe het.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Marieta Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 96
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 2707, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 2707, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang