San Lameer Villa 2814

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 14 % af

Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6 vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Aug 2019 tot 30 Nov 2019.

Beskrywing

San Lameer Villa 2814 is op die San Lameer Landgoed aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Hierdie subtropiese paradys spog met verskeie wildsoorte, plantegroei, voëlspesies en legio doendinge vir die hele gesin. Die 200 hektaar-bewarea bied 'n 18 putjie-gholfbaan, 'n hotel met 'n spa, 'n restaurant en kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 skilderagtige Blouvlagstrande.

Hierdie drieslaapkamer-villa bied slaapplek vir 6 volwassenes, 2 kinders en dit het 2 badkamers. Daar is 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer. Die derde slaapkamer bevat 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n stapelbed vir 2 kinders in die tweede slaapkamer. Die hoofslaapkamer bied 'n en suite-badkamer en die villa het ook 'n kombuis, TV-kamer, sitkamer en 'n eetkamerarea.

Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Die eenheid het ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien beskikbaar vir ekstra gerief. Die eetkamerarea het sitplek vir 6 mense en daar is gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale in die sitkamer. Die sitkamerarea lei na 'n beskutte balkon met buitemeubels en braaigeriewe.

Slaapplek

'n Bespreking by San Lameer Villa 2814 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gimnasium
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na San Lameer Villa 2814 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 550 R2 186 per nag (plek vir 6)

Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6 vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Aug 2019 tot 30 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false