San Lameer Villa 2843
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 2843, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
San Lameer Villa 2843 is geleë in San Lameer Estate. Geleë aan die Suidkus van KwaZulu Natal, bied hierdie subtropiese paradys met wildlewe, fauna, flora en voëls iets vir die hele gesin. Die 200 hektaar natuurbewaringsgebied spog met 'n 18-putjie kampioenskapgholfbaan; 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg; luukse villas en direkte toegang tot 2 manjifieke blouvlagstrande.
Hierdie villa met 2 slaapkamers bied slaapplek vir 4 mense en het 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed en 1 enkelbed het. Beide badkamers is toegerus met 'n stort oor die bad. Die villa beskik ook oor 'n kombuis, sitkamer en eetkamer.
Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Die eenheid het ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër beskikbaar vir u gerief. Die eetkamer het sitplek vir 6 mense, terwyl die sitkamer gemaklike sitplek en 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale het. Die leefarea bied toegang tot 'n patio-area met buitesitplek en braaigeriewe.
Daarbenewens is hierdie villa toegerus met 'n watertenk.
Standaardvillas ontvang nie daaglikse dienste nie, slegs linne en handdoeke word elke 5 dae vervang.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Marieta Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 96
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 2843, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 2843, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang