San Lameer Villa 2845

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

San Lameer Villa 2845 is in die San Lameer Landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dié subtropiese paradys met wild, fauna, flora en voëls bied iets vir elke lid van die gesin. Die 200 hektaar-bewarea waarop dit geleë is spog met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 pragtige Blouvlagstrande.

Dié villa het 3 slaapkamers, 2 badkamers en bied slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer beskik elkeen oor 'n dubbelbed en die derde slaapkamer oor 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het ook 'n en suite-badkamer. Die villa het ook 'n kombuis, sitkamer en eetarea.

Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër vir gaste se gerief. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste, terwyl die sitkamer gemaklike rusbanke en 'n TV met al die DStv-kanale het. Die leefarea bied toegang tot 'n onderdakbalkon met buitemeubels en braaigeriewe.

Slaapplek

'n Bespreking by San Lameer Villa 2845 sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Skoonheidskliniek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gimnasium
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na San Lameer Villa 2845 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false