6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Villa 2906, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
San Lameer Villa 2906 is 'n lieflike selfsorg-villa op die grondvloer van die veilige en gewilde San Lameer-landgoed. Die villa is stapafstand vanaf verskeie ontspannings- en sportgeriewe. Die landgoed bied veilige toegang tot die strand, swembaddens, tennis- en muurbalbane, 'n gholfbaan, bergroetes en 'n kinderspeelplek, en gaste kan in die omtrek voëlkyk.
Die villa het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens en deel die tweede badkamer wat 'n stort het. Bedlinne, bad- en swemhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook 'n koffiemasjien, 'n toebroodjierooster, 'n elektriese braaipan en 'n gaskoeldrankmaker. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, tuimeldroër en 'n wasmasjien. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het 'n gemaklike L-vormige rusbank en 'n platskerm-slim-TV met WiFi. Daar is 2 lugversorgers in die eenheid.
Die sitarea is oorkant die patio met ingeboude braaigeriewe. Die villa bied ook onderdakparkeerplek vir jou voertuig.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jeanne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Villa 2906, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Gaste dink San Lameer Villa 2906 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Villa 2906, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang