San Lameer Villa 3009
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 26 Apr 2024 tot 1 Mei 2024.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: San Lameer Estate R61, San Lameer Villa 3009, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 730 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
San Lameer Villa 3009 skuil op die San Lameer Estate aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Die bewarea beslaan 200 hektaar en daar is 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg, en direkte toegang tot 2 Blouvlagstrande. KwaZulu-Natal se Suidkus is 'n subtropiese paradys met pragtige plantegroei, wild en voëls, en daar is aktiwiteite vir die hele gesin.
Dié villa het slaapplek vir 6 mense in 3 slaapkamers en daar is 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed met 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
San Lameer Villa 3009 het 'n oopplan-kombuis en 'n sit- en eetarea. Die kombuis is met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, Nespresso-masjien, stoof, oond, yskas-vrieskas, en 'n mikrogolf toegerus. Daar is sitplek vir 6 gaste in die sitarea en die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met volle DStv-pakket. Dié area lei na 'n stoep met sitplek en braaigeriewe.
Die villa spog ook met 'n omsetter om kragonderbrekings te verhoed, en 'n watertenk.
Slaapplek
’n Bespreking by San Lameer Villa 3009 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Witborde
- Internet
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Marieta Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 66
Jaar gelys 7
Ligging
- San Lameer Estate R61, San Lameer Villa 3009, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Sanlameer Southbroom Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: San Lameer Estate R61, San Lameer Villa 3009, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom